Algemene Inligting
Ons Skoollied
Soos ’n blom van die veld is ons leuse wat hier geld
Protearif dit is ons liefde
dit is ons trots.
Op jou fondament stewig soos ’n rots
sal ons die toekoms bou.
Sal ons jou altyd onthou.
Hoog sal ons jou vaandel dra.
Trotse leerlinge van Protea.
Ja, ons sal aan jou al ons liefde bring.
Jou altyd net met lof besing.
O’ Protearif soos ’n blom van die veld…..
Erekode
Soos’n blom van die veld
Diepgewortel in geloof
Stewig geanker in GOD ons hoof.
Ons eer en waardeer ons Ouers en Onderwysers
Omgee is ‘n Daad
Respek word verdien
My werk is my Trots
My Woord is my Eer
Ek is trots om ‘n Protie te wees en hier te leer.
Een vir almal en almal vir een.
Skooldrag
Somersdrag
Seuns & Dogters
- Gr R
- Juniors Gr 1-3
- Seniors Gr 4-7
Seuns:
- Blou kortbroeke
- Protie-hemp (Geel+Blou)
- Blou pullover/trui
- Blou drimac
- Blou “fleece-top”
- Tekkies
Dogters:
- Blou kortbroeke
- Protie-hemp (Geel+Blou)
- Blou pullover/trui
- Blou drimac
- Blou “fleece-top”
- Tekkies
Seuns:
- Grys kortbroek
- Protie-hemp
- Grys kouse
- Swart skoolskoene
- Blou pullover/trui
Dogters:
- Blou broekromp
- Protie-hemp
- Blou kort kousies
- Swart skoolskoene
- Blou pullover/trui
Seuns:
- Skoolbaadjie
- Grys kort/langbroek
- Wit kortmou hemp
- Blou pullover/trui
- Das
- Grys kouse
- Swart skoolskoene
Dogters:
- Skoolbaadjie
- Blou romp/blou broekromp
- Wit kortmou hemp
- Blou pullover/trui
- Das
- Blou kouse
- Swart skoolskoene
Wintersdrag
Seuns & Dogters
- Gr R
- Juniors Gr 1-3
- Seniors Gr 4-6
- Seniors Gr 7
Seuns:
- Blou sweetpakbroek
- Protie-hemp (Geel+Blou)
- Blou “fleece-top”
- Tekkies
Dogters:
- Blou sweetpakbroek
- Protie-hemp (Geel+Blou)
- Blou “fleece-top”
- Tekkies
Seuns:
- Grys Langbroek
- Wit Langmouhemp
- Blou pullover/trui
- Grys kouse
- Swart skoolskoene
- Windbreker
Dogters:
- Blou Langbroek
- Wit Langmouhemp
- Blou pullover/trui
- Blou kort kousies
- Swart skoolskoene
- Windbreker
Seuns:
- Skoolbaadjie
- Skool wind”jakker”
- Grys langbroek
- Wit langmou hemp
- Blou pullover/trui
- Das
- Grys kouse
- Swart skoolskoene
Dogters:
- Skoolbaadjie
- Skool wind”jakker”
- Blou langbroek
- Wit langmou hemp
- Blou pullover/trui
- Das
- Blou kouse
- Swart skoolskoene
Seuns:
- Skoolbaadjie
- Grys langbroek
- Wit langmou hemp
- Blou pullover/trui
- Gr 7 Das
- Grys kouse
- Swart skoolskoene
Dogters:
- Skoolbaadjie
- Blou langbroek
- Wit langmou hemp
- Blou pullover/trui
- Gr 7 Das
- Blou kouse
- Swart skoolskoene
Skoolure
Maandae – Vrydae
- Gr R – Gr 2 (Ma-Do): 07:15 – 13:00
- Gr 3 – Gr 7 (Ma-Do): 07:15 – 13:20
- Gr R – Gr 7 (Vrydae): 07:15 – 13:00
Hekke open:
- Oggend: 06:00
- Middag: 12:30
- Halfdag: 06:30 – 14:30
- Voldag: 06:30 – 18:00 (Naskool tot en met 18:00)
- Maandae – Vrydae: 14:00 – 18:00
- Maandae – Vrydae: 06:45 – 15:45
- Ete: 12:00 – 13:00
Skoolfonds 2026
2 jaar tot 5 jaar
- Inskrywingsfooi (eenmalig): R2 000 x 1 maand = R2 000.00
(Betaalbaar met inskrywingsmaand) - Halfdag fooie: R2 400 x 11 maande = R26 400.00
(06:30-14:00) - Voldag fooie: R3 500 x 11 maande = R38 500.00
(06:30 – 18:00)
1ste Kind: R2 400 x 11 maande = R26 400.00 per jaar
5% afslag indien betaal voor einde Februarie 2026:
R26 400.00 – 5% (R1 320.00) = R25 080.00
1ste Kind: R2 140 x 11 maande x 1 – R2 140 x 11 = R23 540.00 per jaar
2de Kind: R2 140 x 11 maande x 2 – R2 140 x 11 x 2 = R47 080.00 per jaar
3de Kind: R2 140 x 11 maande x 3 – R2 140 x 11 x 3 = R70 620.00 per jaar
5% afslag indien betaal voor einde Februarie 2026:
R23 540 – 5% (R1 177-00) = R22 363.00
R47 080 – 5% (R2 354.00) = R44 726.00
R70 620 – 5% (R3 531.00) = R67 089.00
Graad R – Gr 7
R1,100 per maand per kind x 10 maande
3de Kind Gratis
Bankbesonderhede
Laerskool Protearif
Bank: ABSA – Tjekrekening
Rek no: 01005660153
Takkode: 630241
Verw No vir Skoolfonds: Rek nommer PRO... Verw No vir Naskool: Kind se naam en van + NS Verw No vir Ander: Kind se naam en van + waarvoor
Telefoonnommer: 011 956 6358
E-pos adres: finance@protearif.co.za
Busvervoer
Busbestuurders
Vir 2026 is die volgende persone verantwoordelik om busse te bestuur:
- Oom Fanie
- Tannie Serah
- Oom Leon
Roetes
Skoolbussies laai leerders in die volgende gebiede / woonbuurtes op:
- Noordheuwel
- Wentworthpark
- Rangeview
- Monument
- Rant en Dal
- Krugersdorp-Noord/Wes
- Oaktree
- Chancliff
Kostes
- Kaartjies slegs te koop in die kantoor.
- R55 per rit (per dag) (of soos per brandstof-verhoging of BL-besluit)
- Vir alle opvoedkundige uitstappies of ander ritte, reël asseblief met die Finansiële kantoor om met die busbestuurder te reël. Alle Departementele dokumentasie, moet vroegtydig by Juf. Vennessa ingehandig word.